.ax

.ax is, soos deur IANA vasgestel, die Internettopvlakdomein vir Åland. Åland het vantevore die Finse topvlakdomein .fi gebruik.

Sommige Ålandse webwerwe gebruik tans nog die subdomein .aland.fi. Op 17 Februarie 2006 keur die Finse parlement 'n wetswysiging vir die infasering van die .ax-topvlakdomein goed. Registrasie van .aland.fi-domeine word dus nie meer aanvaar nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search